Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mannetjieleeu
mannetjieleeu [boodskap #146271] So, 25 Augustus 2024 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mannetjieleeu
Afbreking: man•ne•tjie•leeu
Samestelling: mannetjie + leeu


Selfstandige naamwoord: mannetjieleeu
Meervoud: mannetjieleeus
Verkleinwoord: mannetjieleeutjie
Meervoud van verkleining: mannetjieleeutjies

Betekenis:
• 'n Manlike leeu.

Gebruik:
• Die mannetjieleeu het pragtige maanhare.

Wisselvorm:
• mannetjiesleeu

Sinoniem:
• leeumannetjie

Antoniem:
• wyfieleeu

Vertaling:
Engels: male lion
Nederlands: mannelijke leeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeskaamd
Volgende onderwerp: geweldenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:02:51 MGT 2024