Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorplanting
oorplanting [boodskap #146269] Sa, 24 Augustus 2024 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorplanting
Afbreking: oor•plan•ting
Samestelling: oorplant + -ing


Selfstandige naamwoord: oorplanting
Meervoud: oorplantinge, oorplantings

Betekenis:
• Prosedure waar lewende weefsel na 'n ander plek in dieselfde organisme, of na 'n organisme oorgedra word.

Gebruik:
• Hulle kon egter nie betyds 'n geskikte skenker vir 'n oorplanting vind nie.

Sinoniem:
• transplantasie
• verplanting

Hiponiem:
• beenmurgoorplanting
• hartoorplanting
• horingvliesoorplanting
• kornea-oorplanting
• leweroorplanting
• longoorplanting
• nieroorplanting
• orgaanoorplanting
• stamseloorplanting
• veloorplanting
• weefseloorplanting

Afgelei:
• oorplantingseenheid
• oorplantingspasiënt
• oorplantingspesialis

Vertaling:
Engels: transplantation
Nederlands: overplanting, transplantatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartdefek
Volgende onderwerp: onbeskaamd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 22:16:38 MGT 2024