Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aankarring
aankarring [boodskap #146230] Do, 22 Augustus 2024 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aankarring
Afbreking: aan•kar•ring
Samestelling: aan + karring


Werkwoord: karring aan, aankarring
Verlede tyd: het aangekarring

Betekenis:
• Om sukkelend, op selfde ou manier voort te gaan.

Gebruik:
• Soos julle aankarring sal ons nooit klaarkry nie.

Vertaling:
Engels: to struggle on
Nederlands: worstelen, strijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtermiddag
Volgende onderwerp: klaarkry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:35:17 MGT 2024