Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » popsanger
popsanger [boodskap #146217] Wo, 21 Augustus 2024 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
popsanger
Afbreking: pop•san•ger
Samestelling: pop + sanger


Selfstandige naamwoord: popsanger
Meervoud: popsangers
Verkleinwoord: popsangertjie
Meervoud van verkleining: popsangertjies

Betekenis:
• 'n Sanger wat eietydse popmusiek (populêre musiek) sing.

Gebruik:
• Die debuutalbum van die Afrikaanse popsanger Brendan Peyper is Stop, wag, bly nog 'n bietjie.

Vertaling:
Engels: pop singer
Nederlands: popzanger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mediasensasie
Volgende onderwerp: popmusiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:28:16 MGT 2024