Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leegmelk
leegmelk [boodskap #146212] Ma, 19 Augustus 2024 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leegmelk
Afbreking: leeg•melk
Samestelling: leeg + melk


Werkwoord: melk leeg, leegmelk
Verlede tyd: het leeggemelk

Betekenis:
• Om 'n koei te melk tot die uier leeg is, dikwels figuurlik, om op iemand te teer/ alles van hom te vat.

Gebruik:
• Munisipaliteite beskou verbruikers as kontantkoeie wat leeggemelk moet word.

Vertaling:
Engels: to milk empty
Nederlands: leegmelken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kostestudie
Volgende onderwerp: uier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:35:53 MGT 2024