Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvoerbaarheid
uitvoerbaarheid [boodskap #146208] Ma, 19 Augustus 2024 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvoerbaarheid
Afbreking: uit•voer•baar•heid
Samestelling: uitvoerbaar + -heid


Selfstandige naamwoord: uitvoerbaarheid
Meervoud: uitvoerbaarhede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van uitvoerbaar wees.

Gebruik:
• Die uitvoerbaarheid van die plan word bevraagteken.

Sinoniem:
• doenlikheid
• haalbaarheid
• werkbaarheid

Antoniem:
• onuitvoerbaarheid

Afgelei:
• uitvoerbaarheidstudie

Vertaling:
Engels: feasibility, workableness
Nederlands: uitvoerbaarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderlê
Volgende onderwerp: toepaslikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:26:45 MGT 2024