Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onprakties
onprakties [boodskap #146205] Ma, 19 Augustus 2024 06:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onprakties
Afbreking: on•prak•ties
Samestelling: on- + prakties


Byvoeglike naamwoord: onprakties
Vergrotende trap: meer prakties
Oortreffende trap: mees onpraktiese
Attributief: onpraktiese

Betekenis:
• Wat nie prakties is nie (nie goed by die werklikheid pas nie).

Gebruik:
• Sulke wette is onprakties, onuitvoerbaar en skep verwagtinge waaraan daar nie voldoen kan word nie.

Sinoniem:
• akademies
• idealisties
• onbegonne
• ondoenbaar
• onmoontlik
• onrealisties
• onuitvoerbaar
• teoreties
• utopies

Afgelei:
• onpraktiesheid

Vertaling:
Engels: unpractical
Nederlands: onpraktisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toevertrou
Volgende onderwerp: hervorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:36:08 MGT 2024