Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nering
nering [boodskap #146161] Wo, 14 Augustus 2024 17:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nering
Afbreking: ne•ring


Selfstandige naamwoord: nering
Meervoud: neringe, nerings

Betekenis:
• Iemand se beroep. Dit waarmee jy jou brood verdien.

Gebruik:
• Neef, wat is jou nering?

Spreekwoord:
• Die tering na die nering sit. [Om die uitgawes na die inkomste te reël.]
• Elkeen is 'n dief in sy nering. [Elkeen sorg eerste vir homself.]

Sinoniem:
• ambag
• bedryf
• beroep
• broodwinning
• handel
• métier
• professie
• roeping
• vakgebied
• werk

Afgelei:
• neringdoende
• neringloos

Vertaling:
Engels: trade, occupation
Nederlands: nering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkery
Volgende onderwerp: waarbinne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:35:58 MGT 2024