Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaneel
kaneel [boodskap #146153] Wo, 14 Augustus 2024 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaneel
Kaneel
kaneel
Afbreking: kan•eel


Selfstandige naamwoord: kaneel
Meervoud: kanele
Verkleinwoord: kaneeltjie
Meervoud van verkleining: kaneeltjies

Betekenis:
• 'n Spesery van die gemaalde bas van 'n struik in die genus Cinnamomum, wat vir die smaak by kos gevoeg word.

Gebruik:
Kaneel word in talle disse gebruik, soos melktert, melkkos, pannekoek, ens.

Hiponiem:
• pypkaneel

Afgelei:
• kaneelaandblom
• kaneelblom
• kaneelbol
• kaneelboom
• kaneelduif
• kaneelgeur
• kaneelkleur
• kaneelolie
• kaneelpoeier
• kaneelpyp
• kaneelsmaak
• kaneelsteen
• kaneelstokkie
• kaneelsuiker
• kaneelsuur

Vertaling:
Engels: cinnamon
Nederlands: kaneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papierbord
Volgende onderwerp: mirre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:39:22 MGT 2024