Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopgooi
oopgooi [boodskap #146147] Wo, 14 Augustus 2024 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopgooi
Afbreking: oop•gooi
Samestelling: oop + gooi


Werkwoord: gooi oop, oopgooi
Verlede tyd: het oopgegooi

Betekenis:
• Om so te gooi dat iets oopgaan of uitsprei.
• Om vir deelname oop te stel.

Gebruik:
• Ma gooi die tafeldoek op die tafel oop.
• Die debat is oopgegooi en mense is genooi om hulle menings te lug.

Sinoniem:
• oopmaak
• oopslaan
• oopsprei
• uitsprei

Antoniem:
• toegooi

Vertaling:
Engels: to throw open, fling open; to spread out
Nederlands: opengooien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erediens
Volgende onderwerp: volhardend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:36:24 MGT 2024