Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erediens
erediens [boodskap #146146] Wo, 14 Augustus 2024 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erediens
Afbreking: e•re•diens
Samestelling: ere + diens


Selfstandige naamwoord: erediens
Meervoud: eredienste
Verkleinwoord: erediensie
Meervoud van verkleining: erediensies

Betekenis:
• 'n Byeenkoms waartydens God vereer word.

Gebruik:
• Die erediens is al diep in die Ou Testament ingestel as 'n heilige vergadering waarin God gesamentlik aanbid word.

Sinoniem:
• aanbidding
• godsdiensoefening
• kerkdiens
• kerkseremonie

Vertaling:
Engels: church services, worship service
Nederlands: eredienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peilbaar
Volgende onderwerp: oopgooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:29:44 MGT 2024