Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onpeilbaar
onpeilbaar [boodskap #146144] Wo, 14 Augustus 2024 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onpeilbaar
Afbreking: on•peil•baar
Samestelling: on- + peilbaar


Byvoeglike naamwoord: onpeilbaar
Vergrotende trap: onpeilbaarder
Oortreffende trap: onpeilbaarste
Attributief: onpeilbare
Partitief: onpeilbaars

Betekenis:
• Wat nie gepeil (gemeet) kan word nie.

Gebruik:
• Niemand kan die die kompleksiteit van die heelal, die onpeilbare dieptes van die oseane en die kompleksiteit van die menslike brein verstaan nie.

Sinoniem:
• bodemloos
• diep
• duister
• enigmaties
• grondeloos
• misterieus
• onbegryplik
• onduidelik
• ondeurgrondelik
• onkenbaar
• onmeetbaar
• onmeetlik
• onverstaanbaar

Antoniem:
• peilbaar

Afgelei:
• onpeilbaarheid

Vertaling:
Engels: fathomless, unfathomable
Nederlands: onpeilbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daaragter
Volgende onderwerp: peilbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:25:42 MGT 2024