Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbeeldvraag
voorbeeldvraag [boodskap #146141] Di, 13 Augustus 2024 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbeeldvraag
Afbreking: voor•beeld•vraag
Samestelling: voorbeeld + vraag


Selfstandige naamwoord: voorbeeldvraag
Meervoud: voorbeeldvrae

Betekenis:
• 'n Vraag wat as voorbeeld dien.

Gebruik:
• Werk voor die eksamen deur al die voorbeeldvrae.

Vertaling:
Engels: sample question, example question
Nederlands: voorbeeldvraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skryfpapier
Volgende onderwerp: ellierous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:29:42 MGT 2024