Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstelvraag
opstelvraag [boodskap #146136] Di, 13 Augustus 2024 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstelvraag
Afbreking: op•stel•vraag
Samestelling: opstel + vraag


Selfstandige naamwoord: opstelvraag
Meervoud: opstelvrae

Betekenis:
• 'n Vraag wat 'n lang skriftelike antwoord in die vorm van 'n opstel vereis.

Gebruik:
• Die leerders het kleigetrap met die opstelvraag.

Vertaling:
Engels: essay question
Nederlands: essayvraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodkap
Volgende onderwerp: rofwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:31:50 MGT 2024