Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkoopsman
verkoopsman [boodskap #146127] Ma, 12 Augustus 2024 13:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20144
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkoopsman
Afbreking: ver•koops•man
Samestelling: verkoop + -s- + man


Selfstandige naamwoord: verkoopsman
Meervoud: verkoopsmanne
Verkleinwoord: verkoopsmannetjie
Meervoud van verkleining: verkoopsmannetjies

Betekenis:
• 'n Man wat goedere of dienste aan kliënte verkoop.

Gebruik:
• Pas op vir 'n effektiewe verkoopsman wat onnodige ekstras aan jou probeer afsmeer omdat hy kommissie daarop kry.

Sinoniem:
• smous
• verkoopsagent
• verkoopsklerk
• verkoopspersoon
• verkoper
• winkelklerk
• winkelassistent

Antoniem:
• verkoopsvrou

Vertaling:
Engels: salesman
Nederlands: verkoper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demonstrasie
Volgende onderwerp: opstyg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 17:29:03 MGT 2024