Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rookinaseming
rookinaseming [boodskap #146122] Ma, 12 Augustus 2024 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20144
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rookinaseming
Afbreking: rook•in•a•se•ming
Samestelling: rook + inasem + -ing


Selfstandige naamwoord: rookinaseming
Meervoud:

Betekenis:
• Die inaseming van rook.

Gebruik:
• Twee mense word vir rookinaseming behandel nadat hulle huis aan die brand geslaan het.

Vertaling:
Engels: smoke inhalation
Nederlands: inademen van rook

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toeristebestemming
Volgende onderwerp: televisiestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 17:04:34 MGT 2024