Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasvlieg
vasvlieg [boodskap #146120] Ma, 12 Augustus 2024 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20144
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasvlieg
Afbreking: vas•vlieg
Samestelling: vas + vlieg


Werkwoord: vlieg vas, vasvlieg
Verlede tyd: het vasgevlieg

Betekenis:
• Om iets in vlug te tref.

Gebruik:
• Die voëltjie vlieg teen die ruit vas.
• Die helikopter het teen die kraglyne vasgevlieg.

Vertaling:
Engels: to fly against something
Nederlands: vliegt tegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: malligheid
Volgende onderwerp: toeristebestemming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 17:01:57 MGT 2024