Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strafverhoor
strafverhoor [boodskap #146113] So, 11 Augustus 2024 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strafverhoor
Afbreking: straf•ver•hoor
Samestelling: straf + verhoor


Selfstandige naamwoord: strafverhoor
Meervoud: strafverhore

Betekenis:
• 'n Verhoor in 'n strafsaak (waar iemand strafregtelik aangekla is en 'n staf opgelê kan word).

Gebruik:
• Oor die algemeen is strafverhore oop vir die publiek.

Sinoniem:
• strafproses

Vertaling:
Engels: criminal trial
Nederlands: strafproces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewoontemisdadiger
Volgende onderwerp: duplisering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 13:26:51 MGT 2024