Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstryk
verstryk [boodskap #146111] So, 11 Augustus 2024 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstryk
Afbreking: ver•stryk
Samestelling: ver- + stryk


Werkwoord: verstryk
Verlede tyd: het verstryk

Betekenis:
• Om verby/ uit tyd te wees.

Gebruik:
• Sit julle penne neer, die tyd het verstryk.

Sinoniem:
• afloop
• eindig
• verbygaan
• verjaar
• verloop
• verval

Afgelei:
• verstryking
• verstrykte

Vertaling:
Engels: to elapse, expire
Nederlands: verstrijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkenbaar
Volgende onderwerp: gewoontemisdadiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 13:25:03 MGT 2024