Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangeklaagde
aangeklaagde [boodskap #146109] So, 11 Augustus 2024 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangeklaagde
Afbreking: aan•ge•klaag•de


Selfstandige naamwoord: aangeklaagde
Meervoud: aangeklaagdes

Betekenis:
• Persoon waarteen 'n klag gebring is. Iemand wat van 'n oortreding aangekla is.

Gebruik:
• Die aangeklaagde het onskuldig gepleit.

Sinoniem:
• beskuldigde
• gedaagde
• gedagvaarde
• verdediger

Hiponiem:
• medeaangeklaagde

Vertaling:
Engels: accused, defendant
Nederlands: aangeklaagde


Byvoeglike naamwoord: aangekla
Attributief: aangeklaagde

Betekenis:
• Wat van iets aangekla is.

Gebruik:
• Die regter wou nie verder na die aangeklaagde man se verskonings luister nie.

Vertaling:
Engels: accused, charged, indicted
Nederlands: aangeklaagd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beuselagtigheid
Volgende onderwerp: uitkenbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 13:20:52 MGT 2024