Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beuselagtigheid
beuselagtigheid [boodskap #146108] So, 11 Augustus 2024 09:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beuselagtigheid
Afbreking: beu•sel•ag•tig•heid
Samestelling: beuselagtig + -heid


Selfstandige naamwoord: beuselagtigheid
Meervoud: beuselagtighede

Betekenis:
• Iets wat beuselagtig (van min belang) is.

Gebruik:
• Die reg bemoei hom nie met beuselagtighede nie.

Sinoniem:
• bog
• bysaak
• kleinigheid
• kleinigheidjie
• nietigheid
• onbenulligheid
• onbeduidendheid

Vertaling:
Engels: pettiness, frivolity, triviality
Nederlands: beuzelachtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hofamptenaar
Volgende onderwerp: aangeklaagde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 13:08:52 MGT 2024