Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inhegtenisname
inhegtenisname [boodskap #146101] So, 11 Augustus 2024 08:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inhegtenisname
Afbreking: in•heg•te•nis•na•me
Samestelling: in + hegtenis + name (neming)


Selfstandige naamwoord: inhegtenisname
Meervoud: inhegtenisnames

Betekenis:
• Die handeling van in hegtenis neem.

Gebruik:
• Die gearresteerde persoon moet binne 48 uur ná sy inhegtenisname voor 'n hof gebring word.

Wisselvorm:
• inhegtenisneming

Sinoniem:
• arrestasie
• gevangeneming
• opsluiting

Antoniem:
• vrylating

Vertaling:
Engels: apprehension, arrest
Nederlands: inhechtenisneming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hofverskyning
Volgende onderwerp: strafreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 13:07:55 MGT 2024