Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druiwesap
druiwesap [boodskap #146091] Vr, 09 Augustus 2024 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
druiwesap
Afbreking: drui•we•sap
Samestelling: druiwe + sap


Selfstandige naamwoord: druiwesap
Meervoud: druiwesappe
Verkleinwoord: druiwesappie
Meervoud van verkleining: druiwesappies

Betekenis:
• 'n Vrugtesap wat van druiwe gepers word.

Gebruik:
• Mos is ongegiste druiwesap en brandewyn is 'n drank wat van gegiste druiwesap gemaak word.

Vertaling:
Engels: grape juice
Nederlands: druivensap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagmaal
Volgende onderwerp: kontekstualiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:19:16 MGT 2024