Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagmaal
nagmaal [boodskap #146090] Vr, 09 Augustus 2024 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagmaal
Afbreking: nag•maal
Samestelling: nag + maal


Selfstandige naamwoord: nagmaal
Meervoud: nagmale
Verkleinwoord: nagmaaltjie
Meervoud van verkleining: nagmaaltjies

Betekenis:
• 'n Sakrament, ingestel tydens die Laatste Avondmaal, waar Jesus se liggaam as brood en sy bloed as wyn (of druiwesap) versinnebeeld word.

Gebruik:
• Daarom, my broers, as julle saamkom om die nagmaal te vier, wag vir mekaar. [1 Korintiërs 11:33]

Sinoniem:
• eucharistie

Afgelei:
• nagmaalbeker
• nagmaalsbrood
• nagmaalganger
• nagmaalsbediening
• nagmaalsbeker
• nagmaalsdiens
• nagmaalsganger
• nagmaalsgebeure
• nagmaalsgebruik
• nagmaalskelkie
• nagmaalstafel
• nagmaalsteologie
• nagmaalsviering
• nagmaalswyn
• nagmaaltafel
• nagmaalviering
• nagmaalwyn

Vertaling:
Engels: Lord's supper, Holy Communion
Nederlands: eucharistie, misoffer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakrament
Volgende onderwerp: druiwesap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:16:57 MGT 2024