Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medaljewenner
medaljewenner [boodskap #146088] Vr, 09 Augustus 2024 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medaljewenner
Afbreking: me•dal•je•wen•ner
Samestelling: medalje + wenner


Selfstandige naamwoord: medaljewenner
Meervoud: medaljewenners
Verkleinwoord: medaljewennertjie
Meervoud van verkleining: medaljewennertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n medalje gewen het.

Gebruik:
• Hy is 'n voormalige Olimpiese medaljewenner in verspring.

Hiponiem:
• gouemedaljewenner

Vertaling:
Engels: medal winner, medalist
Nederlands: medaillewinnaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewer
Volgende onderwerp: sakrament
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:22:59 MGT 2024