Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalonderrig
taalonderrig [boodskap #146083] Wo, 07 Augustus 2024 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalonderrig
Afbreking: taal•on•der•rig
Samestelling: taal + onderrig


Selfstandige naamwoord: taalonderrig
Meervoud:

Betekenis:
• Die verskaffing van taallesse.

Gebruik:
• 'n Moedertaal is 'n taal wat 'n persoon gedurende sy jeug sonder formele taalonderrig verwerf.

Sinoniem:
• taalonderwys

Hiponiem:
• moedertaalonderrig
• vreemdetaalonderrig

Vertaling:
Engels: language instruction, language teaching
Nederlands: taalonderrig, taalonderwijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensgehalte
Volgende onderwerp: daarteenoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:23:24 MGT 2024