Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volskaals
volskaals [boodskap #146077] Wo, 07 Augustus 2024 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volskaals
Afbreking: vol•skaals
Samestelling: vol + skaal + -s


Byvoeglike naamwoord: volskaals
Attributief: volskaalse

Betekenis:
• Wat op volle skaal gebeur; so groot as wat dit kan wees.

Gebruik:
• 'n Volskaalse oorlog kan dalk binnekort in die Midde-Ooste uitbreek.

Vertaling:
Engels: full blown, full scale
Nederlands: op volle schaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: balling
Volgende onderwerp: topvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:15:22 MGT 2024