Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balling
balling [boodskap #146076] Wo, 07 Augustus 2024 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
balling
Afbreking: bal•ling


Selfstandige naamwoord: balling
Meervoud: ballinge
Verkleinwoord: ballinkie
Meervoud van verkleining: ballinkies

Betekenis:
• Iemand wat na 'n ander land verban is.

Gebruik:
• Paul Kruger is in 1904 as 'n balling in Switserland oorlede, toe dit gelyk het of daar geen toekoms vir die Afrikanervolk is nie.

Wisselvorm:
• banneling
• uitgewekene

Afgelei:
• ballingskap

Vertaling:
Engels: exile
Nederlands: balling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visioen
Volgende onderwerp: volskaals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:16:18 MGT 2024