Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenswoordig
teenswoordig [boodskap #146071] Wo, 07 Augustus 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenswoordig
Afbreking: teens•woor•dig


Byvoeglike naamwoord: teenswoordig
Attributief: teenswoordige

Betekenis:
• Van die huidige tyd; in ons dae.

Gebruik:
• In die ou tyd het vegvliegtuie skroewe gehad, maar teenswoordig het byna alle vegvliegtuie straalenjins.

Sinoniem:
• deesdae
• eietyds
• hedendaags
• huidig
• nou
• tans

Verwant:
• teenwoordig

Vertaling:
Engels: present, present-day, nowadays
Nederlands: tegenwoordig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geskrif
Volgende onderwerp: vegvliegtuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:23:48 MGT 2024