Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raadslid
raadslid [boodskap #146068] Di, 06 Augustus 2024 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raadslid
Afbreking: raads•lid
Samestelling: raad + -s- + lid


Selfstandige naamwoord: raadslid
Meervoud: raadslede

Betekenis:
• Iemand wat gekies of benoem is om op 'n raad te dien.

Gebruik:
• Die nuutverkose raadslede is in die raadsaal verwelkom.

Hiponiem:
• heemraadslid
• kerkraadslid
• stadsraadslid
• volksraadslid

Afkorting:
• rdl.

Vertaling:
Engels: board member, council member, councillor
Nederlands: raadslid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mesaanval
Volgende onderwerp: lekgotla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:18:54 MGT 2024