Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandeelprys
aandeelprys [boodskap #146061] Di, 06 Augustus 2024 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandeelprys
Afbreking: aan•deel•prys
Samestelling: aandeel + prys


Selfstandige naamwoord: aandeelprys
Meervoud: aandeelpryse

Betekenis:
• Die koste van 'n aandeel op 'n beurs.

Gebruik:
• Die aandeelpryse het drasties geval, waarna verhandeling tydelik opgeskort is.

Sinoniem:
• eenheidsprys

Vertaling:
Engels: share price, stock price
Nederlands: aandelenkoers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resessie
Volgende onderwerp: afswaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:15:01 MGT 2024