Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weglating
weglating [boodskap #146030] Sa, 03 Augustus 2024 17:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weglating
Afbreking: weg•la•ting
Samestelling: weglaat + -ing


Selfstandige naamwoord: weglating
Meervoud: weglatinge, weglatings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van weglaat.

Gebruik:
• Geen aanspreeklikheid word aanvaar vir enige foute of weglatings wat volg uit die gebruik van die inligting nie.

Sinoniem:
• gaping
• leemte
• omissie
• uitlating
• uitsluiting
• weerhouding

Antoniem:
• insluiting

Afgelei:
• weglatingsteken

Vertaling:
Engels: omission, deletion, expunction
Nederlands: weglating

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvang
Volgende onderwerp: kapitaalwins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:36:50 MGT 2024