Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borrelsiekte
borrelsiekte [boodskap #146011] Vr, 02 Augustus 2024 09:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
borrelsiekte
Afbreking: bor•rel•siek•te
Samestelling: borrel + siekte


Selfstandige naamwoord: borrelsiekte
Meervoud:

Betekenis:
• Dodelike siekte veroorsaak deur borreltjies stikstof wat by dekompressie in die bloed ontstaan.

Gebruik:
• Duikers wat te vinnig uit diep water na die oppervlak kom kan borrelsiekte opdoen.

Sinoniem:
• caissonsiekte
• dekompressiesiekte
• duikersiekte

Vertaling:
Engels: caisson disease
Nederlands: caissonziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borrelvink
Volgende onderwerp: rekenaarprobleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:38:33 MGT 2024