Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaviteer
kaviteer [boodskap #146008] Vr, 02 Augustus 2024 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaviteer
Afbreking: ka•vi•teer


Werkwoord: kaviteer
Verlede tyd: het gekaviteer

Betekenis:
• Om lugblasies te vorm (as die dampdruk verander).

Gebruik:
• Die skip se skroef te vinnig draai, kaviteer dit die water.

Sinoniem:
• borrel

Afgelei:
• kavitasie

Vertaling:
Engels: to cavitate
Nederlands: caviteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borrel
Volgende onderwerp: radioprogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:26:19 MGT 2024