Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laminêr
laminêr [boodskap #146003] Do, 01 Augustus 2024 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laminêr
Afbreking: la•mi•nêr


Byvoeglike naamwoord: laminêr
Attributief: laminêre

Betekenis:
• Wat in lae voorkom, of wat glad en egalig in lae beweeg.

Gebruik:
Laminêre vloei veroorsaak nie veel erosie nie.

Sinoniem:
• gelaagd

Antoniem:
• turbulent

Vertaling:
Engels: laminar, laminary
Nederlands: laminair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: turbulent
Volgende onderwerp: koeëlmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:26:37 MGT 2024