Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verergerend
verergerend [boodskap #145992] Wo, 31 Julie 2024 16:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verergerend
Afbreking: ver•er•ge•rend
Samestelling: vererger + -end


Byvoeglike naamwoord: verergerend
Attributief: verergerende

Betekenis:
• Wat sake vererger (erger maak of word).

Gebruik:
• Die verergerende weersomstandighede kan voedselsekuriteit knou.

Verwant:
• verslegtend
• verswarend

Vertaling:
Engels: aggravating, worsening
Nederlands: verergerend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van vererger.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korreleer
Volgende onderwerp: meting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:32:23 MGT 2024