Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » implikasie
implikasie [boodskap #145986] Di, 30 Julie 2024 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
implikasie
Afbreking: im•pli•ka•sie


Selfstandige naamwoord: implikasie
Meervoud: implikasies

Betekenis:
• Iets wat geïmpliseer/ veronderstel word.
• Die logiese gevolg van iets. Iets wat waar is, as iets anders waar is.

Gebruik:
• Hy het by implikasie gesê dat ek vet is.
• Dink altyd die implikasies voordat jy iets doen.

Sinoniem:
• deduksie
• gevolg
• insinuasie
• interferensie
• konklusie
• konnotasie
• konsekwensie
• onvermydelikheid
• sinspeling
• verwikkeling
• voortvloeisel

Vertaling:
Engels: implication
Nederlands: implicatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensvatbaarheid
Volgende onderwerp: beoordeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:57 MGT 2024