Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopkrap
kopkrap [boodskap #145978] Ma, 29 Julie 2024 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopkrap
Afbreking: kop•krap
Samestelling: kop + krap


Werkwoord: krap kop, kopkrap
Verlede tyd: het kopgekrap

Betekenis:
• Om ernstig oor iets te dink of te wonder.

Gebruik:
• Die saak het die speurders laat kopkrap.

Sinoniem:
• dink
• raai
• verwar
• wonder

Vertaling:
Engels: to scratch one's head
Nederlands: het hoofd krabben


Selfstandige naamwoord: kopkrap
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat 'n mens laat wonder; hoofbrekens veroorsaak.

Gebruik:
• Dit het kopkrap gekos om die moord op te los.

Afgelei:
• kopkrapper
• kopkrappery

Vertaling:
Engels: brainwork, thinking
Nederlands: denkwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inagneming
Volgende onderwerp: ongekend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:19 MGT 2024