Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsuiwerheid
onsuiwerheid [boodskap #145971] So, 28 Julie 2024 12:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsuiwerheid
Afbreking: on•sui•wer•heid
Samestelling: onsuiwer + -heid


Selfstandige naamwoord: onsuiwerheid
Meervoud: onsuiwerhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van onsuiwer wees.

Gebruik:
• Wanneer jy die onsuiwerheid uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak. [Spreuke 25:4]

Vertaling:
Engels: impurity
Nederlands: onzuiverheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breekbaar
Volgende onderwerp: draaitafel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:38:16 MGT 2024