Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » platorand
platorand [boodskap #145961] So, 28 Julie 2024 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
platorand
Afbreking: pla•to•rand
Samestelling: plato + rand


Selfstandige naamwoord: platorand
Meervoud: platorande
Verkleinwoord: platorandjie
Meervoud van verkleining: platorandjies

Betekenis:
• Steil helling tussen 'n plato en laer gebied.

Gebruik:
• Suid-Afrika is hoofsaaklik in drie reliëfgebiede verdeel, naamlik die kusvlakte, die plato en die platorand.

Sinoniem:
• eskarp
• glooiing
• randgebergte

Vertaling:
Engels: escarpment
Nederlands: plateaurand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: inloop
Volgende onderwerp: rivierstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:28:41 MGT 2024