Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rapportering
rapportering [boodskap #145953] Sa, 27 Julie 2024 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rapportering
Afbreking: rap•por•te•ring
Samestelling: rapporteer + -ing


Selfstandige naamwoord: rapportering
Meervoud: rapporteringe, rapporterings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van rapporteer (om 'n verslag/ rapport uit te bring).

Gebruik:
• Die rapportering van ongerymdhede kan ook anoniem geskied deur die hulplyn te bel.

Sinoniem:
• verslaggewing
• verslagdoening

Hiponiem:
• foutrapportering
• terugrapportering

Vertaling:
Engels: reporting
Nederlands: rapportage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snoekertafel
Volgende onderwerp: kasregister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 20:42:36 MGT 2024