Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfbeheer
selfbeheer [boodskap #145940] Vr, 26 Julie 2024 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfbeheer
Afbreking: self•be•heer
Samestelling: self + beheer


Selfstandige naamwoord: selfbeheer
Meervoud:

Betekenis:
• Die bedwang van 'n mens se gevoelens en emosies.

Gebruik:
• Sy het selfbeheer verloor en op die kinders geskree.

Wisselvorm:
• selfbedwang
• selfbeheersing

Vertaling:
Engels: self control
Nederlands: zelfbeheer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reënwoud
Volgende onderwerp: onwankelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:21:55 MGT 2024