Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reënwoud
reënwoud [boodskap #145939] Vr, 26 Julie 2024 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Amasone-reënwoud in Suid-Amerika.
Die Amasone-reënwoud in Suid-Amerika.
reënwoud
Afbreking: re•ën•woud
Samestelling: reën + woud


Selfstandige naamwoord: reënwoud
Meervoud: reënwoude
Verkleinwoord: reënwoudjie
Meervoud van verkleining: reënwoudjies

Betekenis:
• 'n Groot bos met digte plantegroei op 'n plek waar dit baie reën, meestal 'n tropiese gebied.

Gebruik:
Reënwoude is die tuiste van twee derdes van alle lewende plant- en dierspesies op aarde.

Vertaling:
Engels: rain forest
Nederlands: regenwoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sluipmoord
Volgende onderwerp: selfbeheer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:34:57 MGT 2024