Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klinikus
klinikus [boodskap #145931] Do, 25 Julie 2024 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klinikus
Afbreking: kli•ni•kus


Selfstandige naamwoord: klinikus
Meervoud: klinici, klinikusse

Betekenis:
• Persoon wat in 'n hospitaal of kliniek werk, of wat kliniese metodes volg (veral 'n psigiater of sielkundige).

Gebruik:
• Die versteurde man is na 'n klinikus verwys.

Wisselvorm:
• klinis

Vertaling:
Engels: clinician
Nederlands: klinisch arts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veralgemeen
Volgende onderwerp: beleidmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:32:22 MGT 2024