Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veralgemeen
veralgemeen [boodskap #145930] Do, 25 Julie 2024 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veralgemeen
Afbreking: ver•al•ge•meen
Samestelling: ver- + algemeen


Werkwoord: veralgemeen
Verlede tyd: het veralgemeen

Betekenis:
• Om (na aanleiding van een of enkele gevalle) tot 'n algemene gevolgtrekking te kom; oor dieselfde kam skeer.

Gebruik:
• Jy veralgemeen darem nou baie deur sommer aan te neem dat alle mans lui is.

Sinoniem:
• generaliseer
• normaliseer
• rasionaliseer

Afgelei:
• veralgemeende
• veralgemening

Vertaling:
Engels: to generalize, generalise
Nederlands: veralgemenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vatbaar
Volgende onderwerp: klinikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:33:28 MGT 2024