Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vatbaar
vatbaar [boodskap #145929] Do, 25 Julie 2024 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vatbaar
Afbreking: vat•baar
Samestelling: vat + -baar


Byvoeglike naamwoord: vatbaar
Vergrotende trap: vatbaarder
Oortreffende trap: vatbaarste
Attributief: vatbare
Partitief: vatbaars

Betekenis:
• Hoe maklik iets kan posvat (vat kan kry).

Gebruik:
• Wanneer jou gestel af is, is jy meer vatbaar vir siektes.

Sinoniem:
• aantasbaar
• beïnvloedbaar
• geneig
• gevoelig
• ontvanklik
• sensitief

Antoniem:
• immuun
• onvatbaar

Hiponiem:
• lewensvatbaar
• toerekeningsvatbaar

Afgelei:
• vatbaarheid
• vatbaarmaking

Vertaling:
Engels: susceptible, receptive, amenable, liable
Nederlands: vatbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vatbaarheid
Volgende onderwerp: veralgemeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:37:29 MGT 2024