Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » portuurgroep
portuurgroep [boodskap #145925] Do, 25 Julie 2024 14:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
portuurgroep
Afbreking: por•tuur•groep
Samestelling: portuur + groep


Selfstandige naamwoord: portuurgroep
Meervoud: portuurgroepe
Verkleinwoord: portuurgroepie
Meervoud van verkleining: portuurgroepies

Betekenis:
• Die groep mense van min of meer dieselfde ouderdom en status.

Gebruik:
• Groepsdruk word gedefinieer as die invloed wat 'n mens se portuurgroep jou uitoefen.

Sinoniem:
• generasie
• leeftydsgroep

Afgelei:
• portuurgroepbeheer

Vertaling:
Engels: peer group
Nederlands: leeftijdsgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwantitatief
Volgende onderwerp: portuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:28:42 MGT 2024