Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » privaateienaarskap
privaateienaarskap [boodskap #145922] Do, 25 Julie 2024 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
privaateienaarskap
Afbreking: pri•vaat•ei•e•naar•skap
Samestelling: privaat + eienaarskap


Selfstandige naamwoord: privaateienaarskap
Meervoud:

Betekenis:
• Die eienaarskap van eiendom deur een of 'n klein groep persone (wat dus nie in staatsbesit is, of op 'n mark verhandel word nie).

Gebruik:
• Die privaateienaarskap van grond en ander produksiemiddele is die ruggraat van 'n vryemarkstelsel.

Sinoniem:
• privaatbesit

Vertaling:
Engels: private ownership
Nederlands: privé-eigenaarschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uittrede
Volgende onderwerp: alleeneienaarskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:34:13 MGT 2024