Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rasgebaseer
rasgebaseer [boodskap #145920] Wo, 24 Julie 2024 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rasgebaseer
Afbreking: ras•ge•ba•seer
Samestelling: ras + gebaseer


Byvoeglike naamwoord: rasgebaseer
Attributief: rasgebaseerde

Betekenis:
• Wat op ras gebaseer is (en dus rassisties van aard is).

Gebruik:
• Die tender is nie toegestaan nie omdat die maatskappy nie aan al die rasgebaseerde kriteria voldoen het nie.

Sinoniem:
• rasgegrond
• rasgefundeerd

Vertaling:
Engels: racially based
Nederlands: rasgegrond, rasgefundeerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regstappe
Volgende onderwerp: uittrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:22:45 MGT 2024