Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonskynweer
sonskynweer [boodskap #145918] Wo, 24 Julie 2024 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonskynweer
Afbreking: son•skyn•weer
Samestelling: sonskyn + weer


Selfstandige naamwoord: sonskynweer
Meervoud:

Betekenis:
• Sonnige weer.

Gebruik:
• Ons het die afgelope paar dae heerlike sonskynweer gehad.

Sinoniem:
• mooiweer
• sonweer

Vertaling:
Engels: sunny weather
Nederlands: zonnige weer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hedonisme
Volgende onderwerp: regstappe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:24:20 MGT 2024